Shop Mobile More Submit  Join Login
About Deviant RuanMale/South Africa Recent Activity
Deviant for 13 Years
Needs Core Membership
Statistics 69 Deviations 202 Comments 11,335 Pageviews
×

Newest Deviations

Literature
One for the Books
Love is dumbfound in the settling image of someone's eyes
lost and denied, her voice cried
You're not this moon nor the sky, novice your hands seems dry
Love not being shared.
She found the night right with him insight it's slightly tilted, one way
Great, fine lets deny ourselves the pleasure of meeting and greeting
Jokes apart you're a funny guy replied.
While I was once denied
Supper it is we agreed
Maybe
Its
Me
:iconn0n3:n0n3
:iconn0n3:n0n3 0 0
Literature
two moon and now darkness
light at night, lead my feet with every heart beat
may the cotton in the sky not blacken the light
the rain drops makes rivers from these roads
standing still, sleeping uneasy, staring straight.
these days jump us by, as the weekends play with a stopwatch.
missing sheets, pillow turning sleep and morning feet. touching.
the sun breaks out while the rooms stays in.
the cold of winter grabs me now.
the warmth has left, slipped out.
the reasons were clear, seasons are set.
the undercover pain burns from the cold.
good night moon, good night moon
:iconn0n3:n0n3
:iconn0n3:n0n3 0 0
n0n3 ID 2008 :iconn0n3:n0n3 0 0
Literature
Wat jy aan my gedoen het
my hart le op die vloer in duisende stukkies gebreek
my hart wil wil roer maar dis nog te seer
my hart tel ek toe op en los alles van jou net daar
ek sny die gedagte wat nog vas hoe af met trane in my oŽ
ek roer nie, dis te seer terwyl ek die binnekant vol nat toilet papier stop
ek bou my hart toe op met goed wat jy nie deel van is nie
hierdie gate in my hart is so groot, alles le nog daar
hierdie hart moet nou eers weer groei sonder jou
hierdie hart klop nog steeds al is dit net om bloed deur my ligaam te vervoer.
Maar vanaand sal die laaste wees wat gedagtes my oŽ lat roei.
kom eendag terug as 'n vriend, jy is welkom ( jy was tog een van die naaste mense aan my )
kom eendag terug met ou gedagtes wat nie meer pas nie
kom eendag terug en weet jy het jou kans gehad
dit is nou vir my ook verby.
:iconn0n3:n0n3
:iconn0n3:n0n3 0 0
Literature
Verander Maar
Verander Maar, Niemand gee om nie.
Nooi, nooi jou kerel is dood.
Jy het hom voor 'n trein in gestoot.
Jy het hom verseker dit gaan nie seer wees nie.
Meisie, Meisie waar heen is jy oppad.
Hoekom vat jy so lank?
Hoekom lat jy my nogsteeds wag?
Hoekom, ek, ek is dood vir jou.
Waarhied sal jou vang en jou bang maak
Hy sal vir jou wag.
Hy sal jou vashou en jou nie vergewe nie.
Drink maar deur jou leuns, alles lyk anders deur hierdie glas.
Die goed wat ons nooit oor praat nie maak nie saak nie, ek voel gevind, gelowige?
Gedra jou joung man, as jy weet wat goed is vir jou.
Drink maar aleen, niemand gee om nie.
Dit is anvaarbaar!
:iconn0n3:n0n3
:iconn0n3:n0n3 1 2
Classic :iconn0n3:n0n3 0 0 throwing love into a sunset :iconn0n3:n0n3 3 6 3 Paper Bags :iconn0n3:n0n3 0 1 Growing Barrel :iconn0n3:n0n3 2 2 Rusty Chair :iconn0n3:n0n3 0 1 Old Tree :iconn0n3:n0n3 0 1 Old Turtle :iconn0n3:n0n3 2 3 Mixed Senses :iconn0n3:n0n3 0 0 VeCtor ID - n0n3 2nd :iconn0n3:n0n3 0 3 MAGNETISM in BaBy BlUe :iconn0n3:n0n3 0 0 LiSteN to Me :iconn0n3:n0n3 0 1

Activity


deviantID

n0n3
Ruan
South Africa
Current Residence: Stellenbosch
Favourite genre of music: indie, emo
Operating System: Windows Vista Ultimate
MP3 player of choice: winamp 5
Favourite cartoon character: Dextor
Interests
Well I haven't been on deviantart for about a year and seems I'm slowly making my way back.

nways in much better light when all darkness is out of the way. :)

:peace:
  • Listening to: Band Of Horses - Detlef Schrempf

Comments


Add a Comment:
 
:iconfluffybluecow:
FluffyBlueCow Featured By Owner Jun 28, 2010  Professional General Artist
:wave: @ mede Afrikaans spreker
Reply
:iconmetgod:
MetGod Featured By Owner Jul 24, 2008
Goeie dag mede Afrikaner.:wave:
Reply
:iconsaykha:
saykha Featured By Owner Nov 5, 2007  Student Writer
hey :butterflytwo: jy weet nie hoe lank ek na nog afrikaners gesoek het nie - nice om jou te ontmoet :aww:
Reply
:iconlkt01:
lkt01 Featured By Owner Mar 26, 2007   Interface Designer
nice vector art en love jou poems! diep. you seem very sad emo... neem aan die situasie het nie verbeter oor die naweek ni. ai en nou is bartjie nie eers daar die week nie :(
Reply
:iconn0n3:
n0n3 Featured By Owner Mar 26, 2007
alles is nou verby. sad.:hmm:
Reply
:iconneverk1:
neverk1 Featured By Owner Jul 3, 2008
hoe weet die bra wie bart is?
Reply
:icondollpants:
dollpants Featured By Owner Dec 9, 2006  Hobbyist Traditional Artist
anotha south african, aloha!
Reply
:iconsyfret:
syfret Featured By Owner Aug 19, 2006
Ahoy dude!
Been a while hey :P
Drop me a line and lemme know how all is on your side, mmmkay.
Laters
Reply
:iconphr33ksh0:
Phr33kSh0 Featured By Owner Aug 1, 2006  Professional Digital Artist
Yo dood. Danny sent me to your page. Sweet Gallery u have there!
Reply
:icongrethefenyx:
GretheFenyx Featured By Owner Apr 26, 2006  Professional Photographer
HI!!!

Befokte gallery!
Reply
Add a Comment: